Boeke
Die Sakrament van Versoening
‘n Beknopte en eenvoudige inleiding tot die Biegsakrament met tekste vir ‘n goeie gewetensondersoek en die rite self.
Die Heilige Misorde
Die hersiene vertaling van die Heilige Misorde met al die tekste vir gebruik deur lidmate.
Daaglikse Gebede
Tweetalige gebedeboekie met al die tradisionele Katolieke gebede sowel as die hele Heilige Misorde in Afrikaans en Engels.
Die Heiliges
Lewensverhale van die Heiliges vir elke dag van die jaar.
Ecclesia de Eucharistia
Afrikaanse vertaling van die heilige pous Johannes Paulus II se ensikliek oor die verhouding tussen die Eucharistie en die Kerk..
Gewetensondersoek vir Tieners
‘n Sakboekie met ‘n baie nuttige gewetensondersoek vir tieners as voorbereiding op die Biegsakrament…
Kompendium van die Kategismus van die Katolieke Kerk
Die Afrikaanse vertaling van die amptelike Kompendium van die Kategismus van die Katolieke Kerk.
Kruis tot Kroon
Vyf Kruisweg-bepeinsings vir die Vastyd..
Loop in die Lig
Tekste van die heilige pous Johannes Paulus II vir geestelike oorpeinsing ingedeel oor ‘n tydperk van 30 dae..
My eerste Kerkboekie
‘n Eenvoudige uiteensetting van die Heilige Mis met prente vir kinders..
Die Rosekrans
‘n Uiteensetting van die Heilige Rosekrans met tekste vir oorpeinsing..
Sondagsmissaal en Gebedeboek
Die volledige Sondagsmissaal, asook gebedeboek, vir lidmate se gebruik..
St.Filip Neri | Apostel van Vreugde
‘n Beknopte lewensverhaal van Sint Filip Neri, stigter van die Oratorium..
Filip Neri, Profeet van Vreugde
Vr. Paul Turks se bekende boek oor Sint Filip Neri. Uit Duits vertaal.
Vuurkolom
‘n Beknopte inleiding tot die Katolieke Kerk en geloof.
‘n Ope Deur vir Christus
Tekste van die heilige pous Johannes Paulus II vir die Jaar van Geloof. Nuttige oorpeinsinge oor aspekte van die Katolieke geloof.
Die Vreugde om Katoliek te wees
.


















